Foto Na Dans – Interview

And today, in Afrikaans(too bad if you cant understand it) , I give you, Foto Na Dans. Enjoy

Foto Na Dans

Waar het julle aan jul naam gekom en wat beteken dit?
Neil het deur ‘n boek van afrikaverhale geblaai. Hy kom toe af op ‘n foto van ‘n paar swart kinders wat om ‘n vuur dans. Die onderskrif van die foto was toe Foto Na Dans. Ons het gescheme dis nogal cool. Ons het ok gedink dis toepaslik aangesien Foto die visuele aspek agter die band voorstel en Dans simboliseer musiek.

hoe lank speel julle al saam?
1 en ‘n half jaar as Foto Na Dans

Waar is julle based?
Bellville

Wat is jul Fav song van julself?
Vergeet van My.

Wie is julle grootste fan?
Marike.

Het julle Groepies
Nee.

Waar is die beste plek om te gig?
Mosselbaai. Potch

Wie is single ini band en wie is in n relationship?
Neil, Alex, Theuns – Single.
Dirkie, Le Roi – Relationship.

Watse deel van in die band wees geniet jul di meeste?
Performing. Musiek

en watse deel di minste?
Admin.

hoe gereeld practise julle?
Baie. Te veel.

Enige iets snaaks al op n toer gebeur of by n gig wat julle wil deel?
Ja, maar eks nou te dronk om dit te tik.

Swot julle of werk julle, wie doen wat vi n lewe?
Meeste van ons swot en dirkie werk. Ons doen net band om geld te maak???

Maak julle geld?
Nee.

Watse cds het julle al yt en waar kan mens dit koop?
http://www.rhythmrecords.co.za/store/viewAlbum.asp?idAlbum=196

Hoe ervaar julle di scene, hoe lyk dinge vi sa musiek vorentoe?
Positief.

Watse like julle om te dra en wa shop julle?
Jayjays en meisieklere

Wa hang julle yt?
Bohemia, Shack en Gringos.

Wat le ini future vi julle voor?
Toer, Full Length.  Nog 3 videos.

Enige albums wat julle binnekort beplan om te doen?
Ja. Jun / Jul record ons ‘n Full Length.

Wie is julle gunsteling SA Artist?
Lark?

Watse artist like julle rerig niks en why?
Bok van Blerk en Snotkop. I mean redig…

About the Author

Jus

Leave a Reply

You can use these XHTML tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <blockquote cite=""> <code> <em> <strong>