Snotkop – WTF

What is up with this guy?? Covering a song like loslappie and then actually becoming famous off it? Lets all just spend a moment, just look at that pose!!
By Jus • March 22, 2007

What is up with this guy?? Covering a song like loslappie and then actually becoming famous off it? Lets all just spend a moment, just look at that pose!!
Categories: Funny
Tags:




Copyright © 2010 SA Music Blog. Powered by WordPress.
SNOTKOP is the best since sliced bread. He is doing a hell of a lot by voicing what we young people feel, and he is SEXY! What more can we ask for ???
WTF! Snotkop ROCKS!!! He is unique in what he does, there is no other like him! ‘Vrydagaand’ is one awesome track, and the video is great too.
Francois Henning ruk!
Sy weergawe van die Beastie Boys se You gotta fight for the right, in Afrikaans, is beter as die oorspronklike BB een.
Snottie, jy rule.
Wanneer is Francois se videos op YouTube beskikbaar?
Wazzup, Snotkop?
hey poesie terwyl ek met my gat in NZ sit is jul besig om te voken party SNOTKOP IS BEVOK
Snotkop is bom bevok……
ek love hom en sy band. hy is soos in totaly die beste afrikaanse sanger in SA.
ek het snotkop in my kar….
snotkop in my seround sound…..
snotkop in my dvd speler….
heel dag net snotkop!!!!
Jy rock Francouis….! jy moet bietjie hier in Thabazimbi ook kom kuier hoor!!!
ek sal my linker been gee om jou in live te sien perform…..!!!
o o o en ek moet net byvoeg…
EK WENS is die beste song wat ek in ‘n baie laaang tyd gehoor het…..
… you’ve gotta remember that this guy is obviously doing something right! You may not like him or many of the SA acts because you think your band is better or more worthy of success, but at the end of the day, you’re obviously not working hard enough! And if you think you’re working too hard then perhaps its time to work smarter!
hahaha julle fokken losers. hy suck. ek keni sy musiek nie en ek gee nie om nie. vani 3 wat ek al van hom gehoor het het hy 2 gecopy van ander mense. nie baie oorspronklik. hyt dit bietjie verander en wa klink dit beter as beastie boys? en ja ek weet hyt s eie songs voor julle bitch en moan. en ek stem 100 persent saam. dink hy hy’s ‘n pimp? net jammer dis alyd af slette wat saam hom sit
Hi Morne ( 2008-03-18)
Shame… obviously het jy nie meisie’s vriende nie, en sien dus die meisie’s aan as “af slette.” Miskien met jy net meer van Snotkop se musiek luister – dalk gee hulle vir jou ‘n paar pointers? Of miskien die musiek wat hy vir Corsette geskryf het? Onthou net “jealousy makes you nasty.”
Snotkop Rocks!
Hierdie ou is die rede hoekom ek my van wil laat verander. joh, ek kan hom nie staan nie. ek het gelees dat hy glad nie sy eie musiek skryf nie en ook nie eers eintlik van dit hou nie. is mar nie agter die geld aan.
@chanel: wie is Corsette? ek was op hulle website en hul gig guide is net tot 2007 se einde. lol, wil niemand meer betaal om hulle te sien nie?
Wow, quite a debate going on here
Nee chanel. Ek het. Ordentlike meisie vriende. Nie goed soos daai nie. Seker jou droom om eendag langs hom op tv te sit met jou tiete wat uithang en terwyl hy sy crotch vashou en dink hy’s ‘n playa pimp?? En waarop sal ek jealous wees?? Oor iemand hom soos ‘n hosh-ja gedra en dink hys die shit??
En shame Jaco, I feel for you. As my van Henning was sou ek dit ook lankal al verander het. Dis ‘n disgrace
Sorry for you dude but atleats he has a much beta name than you, he makes a defirence in lives and im sure thats more than i can say for your sorry ass.
Moenie toelaat dat die doffel jou afbreek nie Francois.
FOK DIT!!!
SIEN JOU WEER SNOTKOP!!!
Hey Snotkop….
Shut up en soen my….. al jou shows is befok… het nog net 1 of 2 gemis… ons sien jou die 15 Aug in Pta…. Kan nie wag nie….. o’ja dankie vir jou handtekening op my maag, en die een op my kind se arm…… Sien jou die 15de…. Mwha… Die 2 girls van Limpopo
Doffel? Haha. Ekskuus. Ek sien nou wat die mens se mentaliteit is wat na hom luister. Maak als sin.
Ek hoop julle almal geniet sy nuwe “treffer” op mk. Julle weet…die een wat hy weer gecopy het van Offspring.
Snotkop is gay. soos in regtig. Dis al lankal bekend in die musiek kringe. so julle meisies wat so kom as julle hom sien skrik wakker. hy verkies mans
Saterdag 13 September gaan snotkop by waterkloof Hoer speel.
ek dink francois is een van die greatste mense ooit. hy weet hoe om sy talente te gebruik. ek is in sy nuutste music video en dit was great.hy is een van die coolste ouens wat ek ken…..jy rock
ek dink snotkop is baie cool!!hy is ‘n g8t sanger, en ek dink hy sal ‘n goeie pel kan wees!! ongelukkag het ek nie meer so baie verskillende goeie pelle ni e, want ek het onlangs scotland toe getrek…
JULLE OUENS ROCK!!!!!
Hy is OK, as hy gay is WTF, Ek het nou net n klomp kak gelees van hom op youtube, die mense wat hom “dis” moet wakker fokken skrik en n lewe kry, gay is deesdae n lifestyle, so chill, die ouens wat hom gay noem is self gay, hulle is net baie pissed omdat hulle hom nie kan kry nie
@johan – en watse bewyse het jy nogal dat hy gay is? Want almal wat sover gese het hy is gay het LAME bewyse gehad soos dat “hy kyk nie eers vir die half naked girls in sy music videos nie”
So kom, gee bietjie daai bewyse toe?
En even as hy is – so friggin what! Sy fans hou van sy musiek en dit het niks met sy seksualiteit uit te waai nie!
Francois, jy is heavy cool, im a huge fan, maar is jy gay? so what, love you!!!!!!!!!!!
WOW SNOTKOP JULE ROCK, KAN IEMAND DALK VIR MY SE HOE KAN EK KAARTJIES KRY ON NA HULLE TE GAAN KYK BY HOERSKOOL FLORIDA DI VRYDAG,,,,,,, ASB ASB ASB ,,,,, YOU BLOW ME AWAY MWAAAAAAAAAH
Dis so sad om tesien hoe gou mense ander judge, wat het sy sexuality met sy music tedoen?
Het mense deesdae regtig niks om met hulle tyd tedoen behalwe om teskinder en te speculate oor ander mense nie?
Wie van julle ken hom???
As hy gay is (ons weet hy is nie) so what dis sy keuse! Ek sien glad nie hoe sy sexuality julle of enige ander mense effect nie!
Morne, jy klink soos iemand met suur drywe, it must be tough being you right? shame!
verskriklik sad
Francois Henning ROCK! Ek hou baie van sy musiek!