ATKV Maties Jool Fees 2010 | RAG Fest 2010

Die Maties JOOLfees is die jaarlikse hoogtepunt van die Universiteit Stellenbosch se JOOL-week. Van die land se top bands tree vanaf 10h00 tot 21h00 op die Braak op, om die skare te vermaak.
Daar is verskeie kos- en kunsstalletjies vir beide oud en jonk en selfs vermaak vir die kinders, terwyl persone bo 18 hul dors kan les in die biertent.
Maak seker om by ons aan te sluit op 23 Januarie 2010 vir ‘n dag vol pret en vermaak.
Toegangsfooi is slegs R20.
Identifikasie word benodig, dit sluit studentekaarte UIT!

Bands wat optree is as volg:

10h00 – Autumn of August
11h00 – 3rd World Spectator
12h00 – Seisoen Na Somer
13h00 – Dear Client
14h00 – Glaskas
15h00 – Louwtjie Rothman
16h00 – eF-eL
17h00 – Van Coke Kartel
18h00 – Die Heuwels Fantasties
19h00 – Taxi Violence
20h00 – Straatligkinders

Die Line-up tye mag dalk verander.

jool-logo

About the Author

arne

Leave a Reply

You can use these XHTML tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <blockquote cite=""> <code> <em> <strong>