arne

Ramfest refleksie

Die Ramfest korrespondant het die musiekfees so geniet dat hy sommer sy SAmusicblog username en password daar verloor het. Ek post dus vir julle sy refleksies van die awesome naweek:
Â
Soos die Voortrekker Monument vir ver regse Afrikaners is, so het Ramfest vir die Alternatiewe Musiek liefhebbers geword, en hierdie jaar by Ramfest was daar ook
Dinge [...]

SAmusicblog RAKA rustig

SAmusicblog RAKA rustig

 

SAmusicblog het hierdie jaar vir die eerste keer gaan represent by RAKA. Hierdie fees word jaarliks deur die DPK gereĂ«l en vind plaas by die Kam’Bati Kampterrein net buite Swellendam. Die line-up het bands soos Zinkplaat, Mr Cat and the Jackal en Baarmoedergevoel ingesluit.
Â
Anders as ander festivals, is RAKA nie een groot orgie van seks, [...]

RAMfest mĂŽre - Waarna sien ons uit?

Â
 

Uit die pen van ons RAMfest korrespondant, Boomhuisie:
Die maand van Februarie is amper verby en dit kan net een ding beteken: Ramfest is op ons drumpel. Hierdie jaar is die line-up weereens net beter en beter. Ek sien veral uit om BOO! live te sien. Van my hoërskooljare af het ek (en Jus) baie aande gesit en luister na hierdie band en sommer depressief geraak omdat [...]

ASHTRAY ELECTRIC & NEW HOLLAND with THIEVE

ASHTRAY ELECTRIC & NEW HOLLAND with THIEVE

@ THE ASSEMBLY – SATURDAY 6 FEBRUARY
On Saturday 6 February,  The Assembly will play host to an incredible line-up of young talent. Hailing from the rock ‘n’roll mecca of Bellville, Ashtray Electric, New Holland & Thieve have all made a strong impact  over the past year or two, playing their parts in the quick-developing South [...]

Foto Na Dans - Flash Republic, AFRIKAANS en die jaar wat voorlĂȘ

Foto Na Dans - Flash Republic, AFRIKAANS en die jaar wat voorlĂȘ

FOTO NA DANS
Eklekties, onvoorspelbaar en musikaal-innoverend, Foto Na Dans is terug in 2010 met ‘n reusagtige treffer-samewerking, ‘n nuwe album en ‘n landwye toer later in die jaar.

AFRIKAANS
Dans Republic, Foto Na Dans se samewerking met Flash Republic,  het begin soos menige ander briljante projekte – in ‘n kroeg. Die ouens van Foto Na Dans het [...]