Robertson Rock of Ages festival
Who remembers the first (and second) Robertson Rocks festival? Cheap tickets good music: the first music festival for many of us.
Underground In Event managment brings us another brand new festival in Robertson:
Robertson’s rock of Ages music festival.
In aid of the Breede Valley Hospice.
11th September 2010.
Robertson Showgrounds.
Gates open @ 6pm.
Entry @ R40pp.
Diefwering
Gee oor
I & Ion
This Dying [...]
Vlakvarkgat Rock Fees
Â
Kaartjies kos R230 vir die hele naweek en sluit kamp in. Eie drank kan ook gebring word en oral op die perseel geniet word…
Verder lyk die pryse soos volg:
Slegs vrydag - R100 pp
Slegs Saterdag - R150 pp
Saterdag na 22:00Â - R75 pp
Voertuie:Â kan gratis buite die perseel parkeer of betaal R10 en betaal jou kar langs jou tent.
Kaartjies is [...]
Ramfest refleksie
Die Ramfest korrespondant het die musiekfees so geniet dat hy sommer sy SAmusicblog username en password daar verloor het. Ek post dus vir julle sy refleksies van die awesome naweek:
Soos die Voortrekker Monument vir verre regs Afrikaners is, so het Ramfest vir die Alternatiewe Musiek liefhebbers geraak, en hierdie jaar by Ramfest was daar ook [...]
SAmusicblog RAKA rustig
Â
SAmusicblog het hierdie jaar vir die eerste keer gaan represent by RAKA. Hierdie fees word jaarliks deur die DPK gereël en vind plaas by die Kam’Bati Kampterrein net buite Swellendam. Die line-up het bands soos Zinkplaat, Mr Cat and the Jackal en Baarmoedergevoel ingesluit.
Â
Anders as ander festivals, is RAKA nie een groot orgie van seks, [...]
RAMfest môre – Waarna sien ons uit?
Â
Â
Uit die pen van ons RAMfest korrespondant, Boomhuisie:
Die maand van Februarie is amper verby en dit kan net een ding beteken: Ramfest is op ons drumpel. Hierdie jaar is die line-up weereens net beter en beter. Ek sien veral uit om BOO! live te sien. Van my hoërskooljare af het ek (en Jus) baie aande gesit en luister na hierdie band en sommer depressief geraak omdat [...]



