Van Coke Kartel

Vlakvarkgat Rock Fees

Vlakvarkgat Rock Fees

 

Kaartjies kos R230 vir die hele naweek en sluit kamp in. Eie drank kan ook gebring word en oral op die perseel geniet word…
Verder lyk die pryse soos volg:
Slegs vrydag - R100 pp
Slegs Saterdag - R150 pp
Saterdag na 22:00 - R75 pp
Voertuie: kan gratis buite die perseel parkeer of betaal R10 en betaal jou kar langs jou tent.
Kaartjies is [...]

Van Coke Kartel dresses up for Klein Lib

Van Coke Kartel dresses up for Klein Lib

Our brand new Samusicblog correspondent, Miss Elizabeth Sioux, attended Van Coke Kartel’s cd launch at Klein Lib last weekend. Jack Parow also played at this event.
It was the Klein Libertas leg of Van Coke Kartel’s album launch tour, but the crowd seemed more excited to see Jack Parow. “Die man met die lang (leopard print) [...]

Maniacs on the dancefloor - new Van Coke Kartel music video premiers at # 8 on MK Top 10

Maniacs on the dancefloor – new Van Coke Kartel music video premiers at # 8 on MK Top 10

Â
 

Maniac
Van Coke Kartel se nuutste musiekvideo vir die song Maniac het hierdie week in die # 8-posisie op musiekkanaal MK gepremier. Die musiekvideo van Maniac, ‘n weergawe van die oorspronklike song (geskryf deur Michael Sembello) wat deel was van die klankbaan van die cult 80s fliek Flashdance, is gekonseptualiseer, verfilm en aanmekaargesit deur Louis Minnaar, [...]

VAN COKE KARTEL - nuwe jaar, nuwe video, nuwe line-up, nuwe album

VAN COKE KARTEL – nuwe jaar, nuwe video, nuwe line-up, nuwe album

VOOR ONS STOF WORD
Voor Ons Stof Word is die eerste single van Van Coke Kartel se nuwe album, Skop, Skiet en Donner. Voor Ons Stof Word was die aanlyn musiekwebwerf, www.rhythmonline.co.za, se top MP3 download in Desember en die musiekvideo is al vir ‘n maand lank op MK se musiekvideo charts, waar dit die # [...]

KRY DIT GRATIS AANLYN - VOOR ONS STOF WORD van VAN COKE KARTEL SE NUWE ALBUM SKOP SKIET EN DONNER

KRY DIT GRATIS AANLYN – VOOR ONS STOF WORD van VAN COKE KARTEL SE NUWE ALBUM SKOP SKIET EN DONNER

VOOR ONS STOF WORD
VAN COKE KARTEL
Van Coke Kartel (Francois van Coke en Wynand Myburgh) het Saterdagaand 5 Desember  die musiekvideo vir Voor Ons Stof Word -  die eerste snit vanaf hulle opkomende album, Skop Skiet en Donner by Assembly in Kaapstad vrygestel.Â
Soos met die musiek op Skop Skiet en Donner, is die musiekvideo van Voor [...]