Kaartjies kos R230 vir die hele naweek en sluit kamp in. Eie drank kan ook gebring word en oral op die perseel geniet word…
Verder lyk die pryse soos volg:
Slegs vrydag - R100 pp
Slegs Saterdag - R150 pp
Saterdag na 22:00 - R75 pp
Voertuie: kan gratis buite die perseel parkeer of betaal R10 en betaal jou kar langs jou tent.
Kaartjies is [...]







