Archive for Lady One

You are browsing the archives of Lady One.

Beste Breyten - Word meegevoer deur die mantriese metrum van Breyten se woordskilderye

Beste Breyten – Word meegevoer deur die mantriese metrum van Breyten se woordskilderye

BESTE BREYTEN
Various Artists
Rhythm Records
Breyten Breytenbach is vir dekades reeds een van Suid-Afrika se mees revolusionêre digters. Talle literêre toekennings, volgehoue internasionale publikasies en ook wêreldwye mediabelangstelling in sy werk spreek daarvan. Breyten woon sedert die vroeg sestigs nie meer in Suid-Afrika  nie – met die uitsondering van die sewe jaar wat hy, weens sy opponering [...]