Archive for Seisoen na Somer

You are browsing the archives of Seisoen na Somer.

ATKV Maties Jool Fees 2010 | RAG Fest 2010

ATKV Maties Jool Fees 2010 | RAG Fest 2010

Die Maties JOOLfees is die jaarlikse hoogtepunt van die Universiteit Stellenbosch se JOOL-week. Van die land se top bands tree vanaf 10h00 tot 21h00 op die Braak op, om die skare te vermaak.

Daar is verskeie kos- en kunsstalletjies vir beide oud en jonk en selfs vermaak vir die kinders, terwyl persone bo 18 hul dors [...]