Archive for Van Coke Kartel

You are browsing the archives of Van Coke Kartel.

VAN COKE KARTEL - nuwe jaar, nuwe video, nuwe line-up, nuwe album

VAN COKE KARTEL - nuwe jaar, nuwe video, nuwe line-up, nuwe album

VOOR ONS STOF WORD
Voor Ons Stof Word is die eerste single van Van Coke Kartel se nuwe album, Skop, Skiet en Donner. Voor Ons Stof Word was die aanlyn musiekwebwerf, www.rhythmonline.co.za, se top MP3 download in Desember en die musiekvideo is al vir ‘n maand lank op MK se musiekvideo charts, waar dit die # [...]

ATKV Maties Jool Fees 2010 | RAG Fest 2010

ATKV Maties Jool Fees 2010 | RAG Fest 2010

Die Maties JOOLfees is die jaarlikse hoogtepunt van die Universiteit Stellenbosch se JOOL-week. Van die land se top bands tree vanaf 10h00 tot 21h00 op die Braak op, om die skare te vermaak.

Daar is verskeie kos- en kunsstalletjies vir beide oud en jonk en selfs vermaak vir die kinders, terwyl persone bo 18 hul dors [...]

Up the Creek: Win bungalow, tickets in Finders Creekers Competition

Up the Creek: Win bungalow, tickets in Finders Creekers Competition

Oh la la Creekers - we’re on the go, only two weeks to go to Up the Creek 2010!
We hope you had some rest over the holidays, because you’re going to need the extra energy come the weekend of 5 – 7 February. Â
We are running a fabulous Finders Creekers competition from 18 – 28 Jan [...]

Up The Creek 2010

Up The Creek 2010

KRY DIT GRATIS AANLYN - VOOR ONS STOF WORD van VAN COKE KARTEL SE NUWE ALBUM SKOP SKIET EN DONNER

KRY DIT GRATIS AANLYN - VOOR ONS STOF WORD van VAN COKE KARTEL SE NUWE ALBUM SKOP SKIET EN DONNER

VOOR ONS STOF WORD
VAN COKE KARTEL
Van Coke Kartel (Francois van Coke en Wynand Myburgh) het Saterdagaand 5 Desember  die musiekvideo vir Voor Ons Stof Word -  die eerste snit vanaf hulle opkomende album, Skop Skiet en Donner by Assembly in Kaapstad vrygestel.Â
Soos met die musiek op Skop Skiet en Donner, is die musiekvideo van Voor [...]